
Reisvereistes vir familieboere tydens vlak 4-inperking
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, het op 29 April 2020 die aangepaste regulasies aangekondig oor vlak 4-inperking wat op 1 Mei 2020 in werking tree