fbpx

Verklarings

Saai ontbloot skokkende afname in APS-entstofverkope

Afrika Perdesiekte (APS) is ’n dodelike en hoogs aansteeklike siekte wat steeds Suid-Afrika se perdebevolking bedreig. Die virus, wat deur Culicoides-muggies versprei word, veroorsaak erge respiratoriese en bloedsomloopprobleme by perde,