
Zondo-verslag is die oortjies van die seekoei
Die wyse waarop die staat sedert die vroeë 2000’s met grondhervorming en landbou-ontwikkeling omgegaan het, noop ’n ondersoek na staatskaping en korrupsie soortgelyk aan die Zondo-kommissie. Terwyl Suid-Afrika steier onder