fbpx

Ramphulp: waarom die staat uitgelaat word

Die tekorte aan basiese voorrade soos kos, medisyne, babamelk en ander lewensmiddele in die onrusgeteisterde dele van KwaZulu-Natal het, soos soveel keer die afgelope twee jaar, weer burgerlike strukture gemobiliseer om die staat se verantwoordelikheid ten opsigte van ramphulp oor te neem. Terwyl die staat komitees saamstel en met gewillige organisasies vergaderings hou om ramphulp […]

Die ontwapening van slagoffers maak nie sin nie

Deur Dr. Theo de Jager Min kwessies bied sterker bewyse van hoe ver die ANC van die werklikheid verwyderd is as minister Bheki Cele se pogings om selfverdediging as motivering vir die besit van ’n vuurwapen te skrap. Sedert die ANC in 1994 aan bewind gekom het, word daar elke tweede dag gemiddeld een plaas […]

Saai konfronteer polisie oor vuurwapens

Deur Dr. Theo de Jager Die skokkende toestand waarin die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se vuurwapenadministrasie is, laat boere uiters kwesbaar. Dit ondermyn geregtigheid en ondermyn die staat se vermoë om sy mees basiese funksies te verrig. Saai beplan om regsaksies vanuit die landbousektor teen die SAPD te neem en elke moontlike ruimte in die Grondwet […]

Saai-hoogtepunte in 2020

Saai het in Januarie 2020 Hongarye en Duitsland besoek as deel van ons internasionale veldtog teen plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding. Saai het gedurende hierdie besoek verskeie vergaderings gehad met ministers en parlementslede van dié lande en ook ons Familieboerresolusie teen plaasmoorde oorhandig vir oorweging.     Saai het in Februarie klagtes van tenderbedrog ingedien […]

Familieboere: Stigters en bewaarders van die beskawing

Deur Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai “Let us not forget that the cultivation of the earth is the most important labor of man. When tillage begins, other arts will follow. The farmers, therefore, are the founders of civilization.”– Daniel Webster (Amerikaanse staatsman, 1782 – 1852). Na byna twee eeue geld hierdie gesegde vandag nog. […]