Staan Saam teen Betredings op Plase
Sluit aan by die stryd teen betreding: Betreding op plase het uitermatig hoë vlakke in Suid-Afrika bereik. Boere staar daagliks verskeie uitdagings in die gesig, van plaasaanvalle en diefstal tot
Sluit aan by die stryd teen betreding: Betreding op plase het uitermatig hoë vlakke in Suid-Afrika bereik. Boere staar daagliks verskeie uitdagings in die gesig, van plaasaanvalle en diefstal tot
Sloer jou vuurwapenlisensie of bevoegdheid aansoek? Hier is die oplossing. Wag jy al langer as 90 dae sedert jy jou aansoek vir ‘n vuurwapen lisensie on bevoegdheid aansoek ingedien het?
Groot onsekerheid heers oor wat presies die Departement van Landbou se plan is met rasteikens vir uitvoerders omdat ‘n ou vereiste om ‘n kwotapermit vir tariefvrye uitvoer vir sekere landbou
Is die toestand van Potchefstroom landboukollege vir jou aanvaarbaar? Die Landboukollege in Potchefstroom het totaal verval. Studente kla dat die instandhouding van die geboue en terrein so ver agter geraak
Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het onlangs versoek dat plattelandse paaie wat in ’n swak toestand is by haar kantoor aangemeld moet word. Daar moet ook
Sedert April 2020 was daar 395 plaasaanvalle landwyd. Meer as 3000 polisiebeamptes is nie bevoeg om ‘n vuurwapen te hanteer nie en meer as 11000 polisiebeamptes het nie bevoegdheid sertifikate
Sê nee vir onteiening teen nil-vergoeding Dae Ure Minute Sekondes Voeg jou naam by SAAI se kommentaar voor die sperdatum verstryk Die kommentaartydperk op die voorgestelde wysigings aan Art 25
COVID 19 Vervoerdokumente vir familieboere Share on linkedin Share on twitter Share on facebook Share on telegram Share on whatsapp Share on email Voltooi die volgende inligting waarna Saai vir
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landbounetwerk vir familieboere, het saam met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur die grondeisekommissaris in die Staatskoerant gelys is, by
Indien die verbod op die vervoer en verkoop van alkohol nie binnekort opgehef word nie staar 90% van wynboere bankrotskap in die gesig en sal ongeveer 350 000 mense wat
Kontakbesonderhede
Nuttige Skakels
Sluit aan by ons nuusbrieflys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.