Saai is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en te bevorder.
Juis omdat boere ‘n verskeidenheid uitdagings moet hanteer, is dit ons prioriteit om hulle op hoogte te hou van sake wat hul belange raak, en hulle toe te rus om hul belange deur kollektiewe optrede te bevorder.
Dit is hier waar ons jou hulp nodig het. Ondersteun Saai se inisiatiewe en inspireer verandering in die lewens van duisende Suid-Afrikaanse boere.
Betalings word veilig deur PayFast en PayPal hanteer. Elektroniese bankbetalings word ook aanvaar – ons sal die besonderhede per e-pos aan u stuur.
Voorheen geregistreer? Meld aan om u gestoorde besonderhede te gebruik.
As u ‘n rekening geregistreer het, voer asseblief u besonderhede hieronder in om aan te meld. Gaan voort na die donasievorm as dit die eerste keer is.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.