fbpx

Verklarings

Landboumeesterplan verraai boere

Saai is bitter teleurgesteld in die slonswerk wat as n “landboumeesterplan” opgedis word, en nog meer in die vieringe van die ondertekening daarvan deur organisasies wat veronderstel is om na

Nathan Naudé het Suid-Afrika se beste lamsvleis

Die familieboerorganisasie Saai en Buffelsfontein Brandewyn het op 2 April 2022 Lamb Champs by Harlequins Rugbyklub in Pretoria aangebied in die soeke na die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika. Tydens Lamb Champs is

Landbou word deur swak hawens vermink

Uitvoerboere is raadop met swak dienslewering, nalatigheid en onbevoegdheid by Suid-Afrikaanse hawens. Dit lei tot miljoene rande se skade vir produsente, die erosie van Suid-Afrikaanse kompeterendheid op internasionale markte en

Mantashe se standpunt terugslag vir landbouontwikkeling

As transformasie as kaderontplooiing geïnterpreteer moet word soos wat Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, gebied, is Saai as Suid-Afrika se netwerk vir familieboere nie daarvoor te vinde

Saai verwelkom die skrap van koeponne vir bestaansboere

Saai verwelkom die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se besluit om weg te doen met die Presidensiële Werkskeppingstimulus (PWS)-hulppakkette wat in die vorm van koeponne geïmplementeer is. Saai

Zondo-verslag is die oortjies van die seekoei

Die wyse waarop die staat sedert die vroeë 2000’s met grondhervorming en landbou-ontwikkeling omgegaan het, noop ’n ondersoek na staatskaping en korrupsie soortgelyk aan die Zondo-kommissie. Terwyl Suid-Afrika steier onder