fbpx

Staan Saam teen Betredings op Plase

Sluit aan by die stryd teen betreding: Betreding op plase het uitermatig hoë vlakke in Suid-Afrika bereik. Boere staar daagliks verskeie uitdagings in die gesig, van plaasaanvalle en diefstal tot onwettige jag en ongemagtigde toegang. Ten spyte van hierdie probleme, versuim die polisie en selfs die vervolgingsgesag dikwels om hierdie misdade doeltreffend te bekamp, wat […]

VUURWAPEN LISENSIE

Sloer jou vuurwapenlisensie of bevoegdheid aansoek? Hier is die oplossing. Wag jy al langer as 90 dae sedert jy jou aansoek vir ‘n vuurwapen lisensie on bevoegdheid aansoek ingedien het? Indien wel sal Saai jou GRATIS bystaan met ‘n aansoek teen die Nasionale Kommissaris om jou vuurwapen lisensie en bevoegdheid te kry. Die proses is baie eenvoudig […]

SEB-vereistes vir uitvoere, wat jy moet weet.

Groot onsekerheid heers oor wat presies die Departement van Landbou se plan is met rasteikens vir uitvoerders omdat ‘n ou vereiste om ‘n kwotapermit vir tariefvrye uitvoer vir sekere landbou produkte te kry opnuut kommer wek. Die minister van landbou, Thoko Didiza, sê geen vereistes word gestel vir swart ekonomiese bemagtiging vir uitvoerders nie, maar […]

Is die toestand van Potchefstroom landboukollege vir jou aanvaarbaar?

Is die toestand van Potchefstroom landboukollege vir jou aanvaarbaar? Die Landboukollege in Potchefstroom het totaal verval. Studente kla dat die instandhouding van die geboue en terrein so ver agter geraak het dat dit ’n onveilige omgewing skep. Van die eens trotse, tradisieryke instelling wat beide topboere en landboutegniese adviseurs opgelei het, is daar geen spoor […]

Alternatiewe tot die landboumeesterplan

The agricultural master plan plan does not meet the minimum requirements of scientificity, fairness, inclusiveness or clarity, and is therefore doomed to failure. Read a summary of the agricultural master plan here: https://bit.ly/LMPsummary Read the complete agricultural master plan here: https://bit.ly/LMPfull The main objections to the master plan are that it lacks inclusiveness, uses the […]

Meld stukkende paaie hier aan

Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het onlangs versoek dat plattelandse paaie wat in ’n swak toestand is by haar kantoor aangemeld moet word. Daar moet ook voorstelle gegee word oor die paaie wat dringend herstelwerk benodig, soos die regmaak van padoppervlakke en die rehabilitasie van beskadigde paaie. Saai verwelkom hierdie versoek […]

Los ons vuurwapens!

Sedert April 2020 was daar 395 plaasaanvalle landwyd. Meer as 3000 polisiebeamptes is nie bevoeg om ‘n vuurwapen te hanteer nie en meer as 11000 polisiebeamptes het nie bevoegdheid sertifikate vir hul vuurwapens nie. In die lig van hierdie omstandighede het die Departement van Polisie die 2021 konsep Vuurwapen beheerwet bekend gestel. Een van die […]

NEE vir onteiening teen nil-vergoeding

Sê nee vir onteiening teen nil-vergoeding Dae Ure Minute Sekondes Voeg jou naam by SAAI se kommentaar voor die sperdatum verstryk Die kommentaartydperk op die voorgestelde wysigings aan Art 25 van die Grondwet sluit op 13 Augustus 2021. Die komitee versoek spesifiek kommentaar op die volgende kwessies: Waar grond en enige verbeterings daarop onteien word vir […]

COVID-19 VERVOER DOKUMENTE VIR FAMILIEBOERE

COVID 19 Vervoerdokumente vir familieboere Share on linkedin Share on twitter Share on facebook Share on telegram Share on whatsapp Share on email Voltooi die volgende inligting waarna Saai vir jou ‘n PDF permit sal stuur na die epos adres wat jy op die aansoekvorm ingevul het.  Om die nuutste regulasies, nuus en inligting te […]

Saai staan boere by met grondeiseproses

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landbounetwerk vir familieboere, het saam met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur die grondeisekommissaris in die Staatskoerant gelys is, by te staan om op die lysting te reageer en hulle te begelei om vir moontlike hofsake voor te berei. Daar was ’n skerp toename in […]