fbpx

Sê nee vir onteiening teen nil-vergoeding

Dae
Ure
Minute
Sekondes

Voeg jou naam by SAAI se kommentaar voor die sperdatum verstryk

Die kommentaartydperk op die voorgestelde wysigings aan Art 25 van die Grondwet sluit op 13 Augustus 2021. Die komitee versoek spesifiek kommentaar op die volgende kwessies:

  • Waar grond en enige verbeterings daarop onteien word vir grondhervormingsdoeleindes, kan die vergoedingsbedrag nul wees;
  • Dat die nasionale wetgewing omstandighede moet verskaf waar die vergoedingsbedrag nul is;
  • Grond moet ‘n gemeenskaplike erfenis van alle burgers wees wat die staat vir toekomstige geslagte moet beskerm;
  • Voorwaardes moet geskep word om staatsbewaring van sekere grond moontlik te maak sodat burgers toegang tot grond op ‘n billike grondslag kan kry; en
  • Om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee verband hou.

Ons is tans in een van die mees verwoestende ekonomiese inploffings in die geskiedenis van ons land. Staatsondernemings is afgegradeer na rommelstatus, toenemende staatskuld, groot aantal bankrotskappe van ondernemings, onttrekking van buitelandse beleggings en die hoogste werkloosheidsyfer ooit. Nou is nie die tyd vir verdere verdoemende wetgewing nie.

 Die konsep Onteieningswet sal die regering in staat stel om jou arbitrêr van jou eiendom te ontneem.

Saai sal namens Familieboere die wysiging van die onteieningswet teenstaan.

Jy kan help om hiedie wegewing te keer!

Voeg jou naam tot SAAI se kommentaar hier:

  • *Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat SAAI my data mag verwerk, stoor en gebruik.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.