fbpx

Ondersteun Saai: 

VUURWAPEN LISENSIE

Sloer jou vuurwapen
lisensie of bevoegdheid aansoek? Hier is die oplossing.

Wag jy al langer as 90 dae sedert jy jou aansoek vir ‘n vuurwapen lisensie on bevoegdheid aansoek ingedien het?

Indien wel sal Saai jou GRATIS bystaan met ‘n aansoek teen die Nasionale Kommissaris om jou vuurwapen lisensie en bevoegdheid te kry.

Die proses is baie eenvoudig en kan as volg opgesom word:

1. Jy het jou aansoek ingedien by SAPS en wag tans vir die polisie om jou lisensie goed te keur.

2. Indien jy na 90 werksdae nog niks gehoor het nie is die volgende stap op die polisie aan te maan. Ons sal hierdie aanmaning namens jou uitstuur (Dit is GRATIS).

3. 5 werksdae na die aanmaning reik ons ‘n aansoek uit en stuur ons die aansoek vir die balju om op die relevante partye te beteken. Hierdie proses is eenders ongeag waar in die land jy jou lisensie aansoek ingedien het.

4. SAAI sal die regskoste namens jou betaal.

5. Die hele proses is GRATIS en daar is GEEN koste hieraan verbonde nie.

Vul die volgende in waar van toepassing hetsy u wag vir vuurwapen lisensie of bevoegdheid:
(Waar daar meer as een aansoek is vul asb ‘n vorm in vir elke aansoek)

Vuurwapen Lisensie Aansoek

Naam(Required)
Kies Een Opsie Hieronder(Required)