NEE vir onteiening teen nil-vergoeding

Sê nee vir onteiening teen nil-vergoeding Dae Ure Minute Sekondes Voeg jou naam by SAAI se kommentaar voor die sperdatum verstryk Ons is tans in een van die mees verwoestende

COVID-19 VERVOER DOKUMENTE VIR FAMILIEBOERE

Voltooi die volgende inligting waarna Saai vir jou ‘n PDF permit sal stuur na die epos adres wat jy op die aansoekvorm ingevul het. Om die nuutste regulasies, nuus en inligting

Saai staan boere by met grondeiseproses

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landbounetwerk vir familieboere, het saam met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur die grondeisekommissaris in die Staatskoerant gelys is, by

Neem deel aan ons Wyn peiling

Indien die verbod op die vervoer en verkoop van alkohol nie binnekort opgehef word nie staar 90% van wynboere bankrotskap in die gesig en sal ongeveer 350 000 mense wat

Reisdokumente vir Duiweboere

Lees asb die volgende meningstuk voor jy die permit hieronder voltooi. Hierdie stuk sal jou inlig van jou regte indien jy inter-provinsiaal sou reis. Klik hier – om die meningstuk

Saai Teen Honger

Alhoewel Suid-Afrika op n nasionale vlak voedselsekerheid geniet, het elke huishouding nie noodwendig toegang tot dit wat nodig is om die honger te stil nie. Met die verlengde afsondersingsperiode gaan

Dien jou kommentaar in voor 2 Maart 2020!

Op 3 Januarie 2020 – terwyl die voorgestelde wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet steeds oop is vir openbare kommentaar – het die minister van landbou, grondhervorming en landelike