Veldtogte

Saai pak skuldeisers om familieboere op hul plase te hou

’n Dramatiese toename in selfdood onder boere – wie se lewens weens die ergste droogte in dekades deur ’n hoë skuldlas, ongenaakbare banke en ander finansiële diensverskaffers, en uitbuiterprokureurs ondraaglik

Familieboer-resolusie

Volgens die Verenigde Nasies se Voedsel-en-landbou-organisasie (FAO), produseer familieboerderye meer as 80% van die wêreld se voedsel. Dit plaas familieboerderye in die beste posisie om sommige van die wêreld se

Familieboere teen onteiening sonder vergoeding!

Alhoewel ons huidige Grondwet voorsiening maak vir onteiening onderhewig aan “regverdige en billike” vergoeding, wil die voorgestelde Agtiende Wysigingswetsontwerp van die Grondwet, 2019, waarop daar tot 31 Januarie kommentaar gelewer

Eiendomsbelasting

Alhoewel die klassifikasie van hul eiendomme op hul eiendomsbelastingrekeninge korrek is, het Saai by lede wat op landgoedere en plase in die ou Kungwini, Nokeng tsa Taemane en Metsweding munisipale

Stop die steenkoolmyn in Komatipoort!

Na aanleiding van Manzolwandle Investments se aansoek om steenkool in ’n gebied van ongeveer 18 000 hektaar naby Komatipoort en die Nasionale Krugerwildtuin te myn, het die landboubelangenetwerk Saai – verteenwoordiger van