fbpx

Familieboer-resolusie

Volgens die Verenigde Nasies se Voedsel-en-landbou-organisasie (FAO), produseer familieboerderye meer as 80% van die wêreld se voedsel. Dit plaas familieboerderye in die beste posisie om sommige van die wêreld se grootste uitdagings, wat deur die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte geïdentifiseer is, die hoof te bied. Dit is waarom die Verenigde Nasies Resolusie 72/239 aanvaar het, wat daarop gemik is om ’n hernude politieke verbintenis tot die ondersteuning van familieboerderye, asook beleide ten gunste van familieboerderye te skep.

Binne dié konteks het die Suider-Afrika Agri-inisiatief ’n resolusie opgestel om familieboerderye te beskerm en wat staatspartye oproep om misdade teen familieboere te beveg.

Konsepresolusie van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies

Draft Resolution of the United Nations General Assembly

Projet de Résolution de L’Assemblée Générale des Nations Unies

Proyecto de Resolución de la Asamblea General de la Organización de las Naciones Unidas

Property Tax

  • Drop files here or
    Accepted file types: jpg, png, pdf, Max. file size: 100 MB, Max. files: 5.
    • *By filling out this form I consent to SAAI processing, storing and using my data.
    • This field is for validation purposes and should be left unchanged.