fbpx

Reisdokumente vir Duiweboere

Lees asb die volgende meningstuk voor jy die permit hieronder voltooi. Hierdie stuk sal jou inlig van jou regte indien jy inter-provinsiaal sou reis.

Klik hier – om die meningstuk te lees.

Let asb sodra die permit “submit” word sal dit outomaties per epos na die epos adres gestuur word wat jy in die onderstaande vereiste epos veld ingesleutel het.

Stoor asb Saai se WhatsApp nommer- 0660716094, op jou foon om die jongste nuus, inligting, wetgewing en regulasies te ontvang. Kontak ons ook gerus by die voorgenoemde adres indien jy enige vrae het.