fbpx

Reisdokumente vir Jagters

Minister van Bosbou, Visserye en Omgewingsake, Barbara Creecy, het op 5 Julie 2021 ‘n verklaring uitgereik rakende die COVID-19, waarskuwingsvlak 4-risiko-aangepaste strategie vir die jagbedryf. In die bespreking van die reaksiemaatreëls en aanwysings is daarop gewys dat jagaktiwiteite toegelaat word.

DIE PERMIT HIERONDER WORD UITGEREIK IN TERME VAN:

Voltooi die onderstaande vorm en druk op ‘submit’. Die voltooide vorm sal per e-pos aan die Jagter en Grondeienaar gestuur word. Let daarop dat die jagter se vorm sowel as die grondeienaar, die vorm van die jagter moet onderteken. Dit word vereis om te dien as ‘n jagpermit (ingevolge bogenoemde wetgewing) sowel as ‘n reispermit wat ooreenstem met Vorm 7, Aanhangsel A.

Let asb dat die jagter verantwoordelik is vir die nodige provinsiale jaglisensie soos die onderskeie provinsies in hul ordinansies bepaal. Die jagter mag die wildsvleis vanaf die jagbestemming na sy/haar huis vervoer met die nodige toestemmingsdokument- uitgereik deur die grondeienaar.

Onthou om Saai se nommer- 0660716094 op jou foon te stoor om die jongste nuus, wetgewing en regulasies te ontvang!

 

Deur hierdie vorm te voltooi en in te stuur stem ek in tot die verwerking van my persoonlike inligting ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting wet 4 van 2013.