fbpx

Ondersteun Saai: 

Vennootskappe werk in grondhervorming

Deur dr. Theo de Jager Die vennootskapgedrewe model vir grondhervorming (die “Karaan-plan”) is sedert die bekendstelling daarvan in 2013 steeds die suksesvolste plan om ’n klas winsgewende swart boere te skep en word ook wyd elders in Afrika toegepas. Dit is die nalatenskap van wyle prof. Mohammad Karaan, voormalige dekaan van die fakulteit landbouwetenskappe en […]

NEE vir onteiening teen nil-vergoeding

Sê nee vir onteiening teen nil-vergoeding Dae Ure Minute Sekondes Voeg jou naam by SAAI se kommentaar voor die sperdatum verstryk Die kommentaartydperk op die voorgestelde wysigings aan Art 25 van die Grondwet sluit op 13 Augustus 2021. Die komitee versoek spesifiek kommentaar op die volgende kwessies: Waar grond en enige verbeterings daarop onteien word vir […]

Saai verwelkom die oordrag van staatsplase aan familieboere

Die besluit van minister Thoko Didiza om meer as 700 000 ha se plase wat sedert 1994 reeds in staatsbesit is aan begunstigdes van grondhervorming oor te dra, is een van die wysste besluite wat haar departement nóg geneem is. Die familieboerorganisasie Saai verwelkom dié besluit, wat talle van sy swart familieboerderylede raak. Die departement moes […]