fbpx

SEB-vereistes vir uitvoere sal rampspoedige gevolge hê vir familieboerderye

Swart Ekonomiese Bemagtigingsvereistes vir boere wat plaasprodukte wil uitvoer is moreel onregverdigbaar en kan rampspoedige gevolge vir die lewensvatbaarheid van familieboerderye en vir die plattelandse ekonomie hê. Asof die rasbeheptheid van die ANC nie al genoeg skade aan die Suid-Afrikaanse ekonomie berokken het nie, sal die vereiste van SEB-teikens oor die korttermyn landbou-uitvoere, en oor […]