fbpx

Wêreldlandbou-organisasie Algemene Vergadering 2023 vind in SA plaas

Die Suid-Afrikaanse lede van die Wêreldlandbou-organisasie, wat ons netwerk van familieboere Saai, AFASA en WRSA insluit, het die bod gewen om die Wêreldlandbou-organisasie Algemene Vergadering in Junie 2023 in Suid-Afrika aan te bied. Die Wêreldlandbou-organisasie verteenwoordig meer as 80 nasionale boere-organisasies in 56 lande en 1,4 miljard boere wêreldwyd. Die Algemene Vergadering is ’n vooraanstaande […]

Saai verteenwoordig SA boere by COP27

Die familieboernetwerk Saai sal ’n sentrale rol speel in die onderhandelinge oor klimaatskwessies tydens die COP27-klimaatsberaad wat van 5 tot 27 November in Sharm El-Sheikh, Egipte, plaasvind. Met sy fokus op landbou en voedselsisteme, is dit die eerste Klimaatsveranderingskonferensie (“Climate Change Conference” (COP)) wat sedert 2011 in Afrika plaasvind en meer as 70 landbouleiers van […]