fbpx

Gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek om inheemseveldbokstoet te vestig begin

iNkosi Zwelothando Mabandla, die familieboernetwerk die Suider Afrika Agri Inisiatief (Saai) en AfriForum het hierdie week ’n gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek in die AmaBhele kaJamangile Koninkryk naby Maclear in die Oos-Kaap begin om ’n inheemseveldbokstoet te vestig. Dié stoet sal uiteindelik lei tot die daarstel van ’n lewensvatbare landbou-onderneming, die verhaling van die aanvanklike finansiële belegging en […]