Dit is finansieringsprodukte wat Landbank sink
Landbank verkondig dat dit nie sy ontwikkelingskliënte is wat vanweë wanbetaling hom in die moeilikheid laat beland het nie, maar dat hy al teen meer as ’n kwart van sy kommersiële boerekliente regsaksie moes neem om sy skuld te vorder. Die boere kry al die blaam vir die gemors waaruit Landbank nie sonder ’n substantiewe […]
Skole word in staat gestel om oor die landbouwaardeketting en selfstandigheid onderrig te gee
AfriForum en Saai het hande gevat met Kgosi Gaboilelwe Moroka van die Barolong Boo Seleka Tradisionele Gemeenskap van Thaba ’Nchu om skole in staat te stel om leerders van die landbouwaardeketting en selfstandigheid te leer. Sewe vrugtebome, waaronder appel-, granaat-, appelkoos-, perske- en vyebome is aan sewe skole toegeken en die geleentheid is gebruik om […]