fbpx

Zondo-verslag is die oortjies van die seekoei

Die wyse waarop die staat sedert die vroeë 2000’s met grondhervorming en landbou-ontwikkeling omgegaan het, noop ’n ondersoek na staatskaping en korrupsie soortgelyk aan die Zondo-kommissie. Terwyl Suid-Afrika steier onder die eerste Zondo-kommissieverslag se onthullings van bedrog, nepotisme, selfverryking, kaderbevoordeling en oneerlikheid onder ANC-bewind en -bestuur, is daar omvangryke onreëlmatighede in die grondhervormingsproses waarna die […]