fbpx

Saai verteenwoordig boeremarkte by WFMC

Saai, Suid-Afrika se netwerk vir familieboere, is deur die World Farmers Markets Coalition (WFMC) genooi om boeremarkte in Suidelike Afrika te verteenwoordig. Die WFMC is ’n internasionale sambreelorganisasie vir plaaslike boeremarkte en word deur Campagna Amica, die Italiaanse nasionale landbou-unie Coldiretti se boeremarkvleuel, vanuit Rome geadministreer en gekoördineer. Dié organisasie deel kundigheid, tegnologie, ervaring en […]