fbpx

Met medelye: prof. Mohammad Karaan

Dit is met groot skok en leedwese dat Saai van prof. Mohammad Karaan se afsterwe verneem. Prof. Karaan het baanbrekerswerk op akademiese, politieke en ekonomiese terreine in die landbou-industrie verrig. Hy was die stem van redelikheid in ’n spanningsvolle era waarin daar oor die hoe, die wat en die waar oor grondhervorming besin moes word. […]

Saai-hoogtepunte in 2020

Saai het in Januarie 2020 Hongarye en Duitsland besoek as deel van ons internasionale veldtog teen plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding. Saai het gedurende hierdie besoek verskeie vergaderings gehad met ministers en parlementslede van dié lande en ook ons Familieboerresolusie teen plaasmoorde oorhandig vir oorweging.     Saai het in Februarie klagtes van tenderbedrog ingedien […]