12 Oktober 2021 is internasionale Boeredag en om die dag te vier loods ons die “Wen ‘n jag vir jou Pa” kompetisie! Teken vir ons ‘n prentjie van hoe jy dink ‘n boer lyk en staan ‘n kans om vir jou en jou pa ‘n jag te wen!
3 nagte selfsorgverblyf vir 4 mense (nie oor skoolvakansies nie)
1 van elk van die volgdiere wat gejag moet word
1 x Blouwildebees (koei)
1 x Rooibokram (nie -trofee)
1 x Blesbok (Ooi)
Datums onderhewig aan beskikbaarheid en geldig tot 17 Oktober 2022
Eiendomsvoorwaardes is van toepassing
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.