fbpx

Ondersteun Saai: 

Tyd dat die ANC onteiening sonder vergoeding agterlaat

Onteiening sonder vergoeding is ’n konsep wat aan ’n vervloë era van koue oorlog en kommunisme behoort en die ANC moet daarvan afsien sodat Suid-Afrika op die herstelpad kan kom. Die regering se beheptheid met dié konsep is die oorsaak van massiewe disinvestering, die gebrek aan groei en mededingendheid, werksverlies, die inploffing van die Landbank […]

Saai neem onteiening sonder vergoeding oorsee

Die ANC se jongste skuif om die hele eiendomsklousule (artikel 25) van die Grondwet te verander, is verwag en was dus nie ’n verrassing nie. Die ANC was nog nooit eerlik in sy poging om die Grondwet te verander nie, net soos hy ook nie eerlik was met optrede teen staatskaping, plundery of korrupsie onder […]

Daar is kaders en die res

Deur dr. Theo de Jager As die Zimbabwiese ervaring, rampspoedige afwaartse kredietgraderings en verdoemende hofuitsprake oor onbevoegdheid en korrupsie die ANC se verbintenis tot onteiening sonder vergoeding nog nie genoegsaam gediskrediteer het nie, het die flagrante aankondiging dat plase aan MK-veterane geskenk word, die wêreld laat besef hoe gevaarlik die grondonteieningsagenda is. Verskeie suksesvolle swart […]