fbpx

Ondersteun Saai: 

Stop die brande!

Veldbrande verwoes jaarliks derduisende hektare van ons plase. Verlede jaar was meer as 1 miljoen hektaar – in die Noordwes provinsie alleenlik – verwoes. Die verwoestende impak wat dit op ons boere het, strek van skade op waterinfrastruktuur en landboustrukture, tot ʼn dramatiese voer-nood vir diere.

Dìt terwyl brandstigters dikwels skotvry daarvan afkom en op borgtog vrygelaat word, sonder om ‘n formele borgaansoek voor die hof te bring.

Saai gaan druk dat brandstigting opgeskaal word na ʼn ernstiger misdaad, want brandstigters moet ernstige gevolge daarvoor dra.

Gee vir ons jou mandaat om ʼn parlementêre wysiging hieroor in te dien:

This field is required.
This field is required.
This field is required.
This field is required.
This field is required.