fbpx

Saai verwelkom oproep om gebed

Saai, die organisasie vir familieboere, verwelkom president Cyril Ramaphosa se oproep om gebed vanaand om 18:00–18:30. Daar is niks wat so ’n kragtige, samebindende impak soos kollektiewe gebed het nie, en niks kan meer genesend vir die Suid-Afrikaanse nasie wees nie.

Saai is ernstig daartoe verbind om deel te neem, en doen ’n beroep op gesinne oor die land heen om ook hieraan mee te doen.