
Saai loop veediewe trompop
Die sabotasie van Ockert Goosen, ’n jong boer in Bray, se beesboerdery deur middel van diefstal en die vergiftiging van sy vee het Saai genoop om in te gryp om
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en te bevorder.
Saai streef na ‘n landbouvriendelike toekoms en glo dat ons netwerk hierdie oortuiging in sy wese en in sy struktuur moet weerspieël. Ons wend behoeftegerigte tegnologie aan vir werwing, voorsiening van mandate, en besigheidsgerigte optrede.
Hierdie werkswyse stel Saai in staat om direk met ons lede te kommunikeer. In die lig van risikos waarmee boere daagliks moet rekening hou, is dit ‘n prioriteit om hulle van gebeure wat hulle belange raak op hoogte te hou en hulle toe te rus om hulle belange deur kollektiewe optrede te bevorder.
Saai beskik oor toegang tot kundige vennote wat ons in staat stel om ‘n wye spektrum vraagstukke onder die mikroskoop te plaas op grond van samewerkingsooreenkomste met en wedersydse ondersteuning van landboubesighede, handelsorganisasies, navorsings-instellings, en landbou organisasies wat op ander ondersteuningsbasisse fokus.
Die sabotasie van Ockert Goosen, ’n jong boer in Bray, se beesboerdery deur middel van diefstal en die vergiftiging van sy vee het Saai genoop om in te gryp om
Kontakbesonderhede
Nuttige Skakels
Sluit aan by ons nuusbrieflys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kontakbesonderhede
Nuttige Skakels
Sluit aan by ons nuusbrieflys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.