Saai het die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) se kongres op 9 Mei by Misty Hills Country Hotel in Muldersdrift bygewoon om die skenking van
AfriForum en Saai het hande gevat met Gung’s Boerdry om produktiwiteit en doeltreffendheid van hierdie buitestedelike boerdery-onderneming te verbeter deur ’n skoffelploeg aan dié boerdery-onderneming
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI) is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en te bevorder.
Boer die Toekoms
SAAI beywer ons vir ’n landbouvriendelike toekoms en glo dat ons netwerk dít in wese en strukture moet reflekteer. Ons maak van pasgemaakte digitale tegnologie gebruik vir werwing, mandaatgewing en saakgerigte optrede. Dit stel SAAI in staat om direk met ons lede te kommunikeer.