fbpx

'n Familieboer
netwerk

Verklarings en Veldtogte

Doelstellings

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI) is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en te bevorder.

Boer die Toekoms

SAAI beywer ons vir ’n landbouvriendelike toekoms en glo dat ons netwerk dít in wese en strukture moet reflekteer. Ons maak van pasgemaakte digitale tegnologie gebruik vir werwing, mandaatgewing en saakgerigte optrede. Dit stel SAAI in staat om direk met ons lede te kommunikeer.

Kontak Ons