fbpx

Herverdelingsplase wat minister Thoko Didiza aan begunstigdes oorhandig

Die 100 titelaktes van herverdelingsplase wat minister Thoko Didiza aan begunstigdes oorhandig het, sou ’n belangrike stap in die regte rigting gewees het as dit nie so opsigtelik as ’n politieke slenter kort voor die verkiesing misbruik is nie. Dit skree ook teen die grein van haar departement se growwe vergrype in areas soos die […]