fbpx

Konstitusionele Hof se uitspraak nie die einde van die pad vir Zimbabwiese boere

Vandag se uitspraak in die Konstitusionele Hof, waarin bevind is dat die eise van Suid-Afrikaanse slagoffers van Zimbabwe se grondgrype verjaar het, is nie die einde van die pad vir Zimbabwiese boere nie, benadruk Saai en AfriForum. Dié organisasies oorweeg reeds opvolgsake om regverdige en billike vergoeding vir slagoffers te verseker, nie net vir Suid-Afrikaanse […]