fbpx

Burgerlike samelewing en kultuurgemeenskappe doen beroep vir die herstel van die SAOG-tribunaal

Die Mike Campbell-stigting, die Mthwakazi Republiek Party (MRP), die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), AfriForum en die kantoor van Kgosi Mogakolodi Masibi van die Batlharo Boo Tokwana Ba Ga Masibi-kultuurgemeenskap het vandag ’n memorandum aan die sekretariaat van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gestuur waarin ’n beroep op die SAOG gedoen word vir die herstel van die […]