fbpx

Saai eis antwoorde by SAPD oor betredings

Plaas

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) neem aksie teen toenemende voorvalle van betreding. Hierdie landboubelangenetwerk het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gestuur om meer inligting en statistieke oor betredings te bekom. Die SAPD word hierdeur gedwing om verslae en statistieke oor die […]