fbpx

Saai in hof teen SAPD-kommissaris oor 50 000+ vernietigde vuurwapens

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is op 5 Februarie in die Hooggeregshof in Pretoria om die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om bewyse te verskaf dat vernietigde vuurwapens onderwerp was aan die Geïntegreerde Ballistiese Identifikasiestelsel (IBIS). Dit volg nadat dié vraag in twee formele aansoeke ingevolge die Wet op die Bevordering […]