fbpx

Saai loop veediewe trompop

Die sabotasie van Ockert Goosen, ’n jong boer in Bray, se beesboerdery deur middel van diefstal en die vergiftiging van sy vee het Saai genoop om in te gryp om hom op sy plaas te hou en te verseker dat die reg toegepas word. Die skrikbewind wat ’n vee- en wilddiefstalsindikaat in die Bray, Tosca […]