fbpx

Gesamentlike inisiatief skool leerlinge oor die landbouwaardeketting en selfstandigheid

AfriForum, Saai en die kantoor van Kgosi Mogakolodi Masibi van die Batlharo Boo Tokwana Ba Ga Masibi Tradisionele Gemeenskap van Disaneng, wes van Mahikeng in die Noordwes, het kragte saamgesnoer om vir leerlinge die geleentheid te skep om te leer oor die landbouwaardeketting en selfstandigheid deur by vier skole binne die gemeenskap bome te plant. […]