fbpx

Gesamentlike groenteprojek lewer eerste oes

Die eerste oes van AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise se gesamentlike groenteprojek is vandeesweek suksesvol afgehandel. Blomkool en brokkoli is aan die mark gelewer terwyl kool op ’n latere stadium geoes sal word. Lebo Mosime van Thabake het in 2022 na AfriForum uitgereik nadat sy besluit het om die kleinskaalse groenteboerdery wat sy in […]