fbpx

Saai seëvier in eis om grondeise-inligting bekend te maak

Die Hoofgrondeisekommissaris en die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling was onsuksesvol in hul poging om die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) te verhoed om toegang tot inligting oor grondeise in Suid-Afrika te kry. ’n Hofuitspraak en -bevel van 19 September 2023 beklemtoon die departemente se “onbehoorlike gedrag” as die primêre rede vir hul mislukking. […]