fbpx

Familieboereresolusie teen plaasmoorde

Die Wêreldlandbou-organisasie het ingestem om Saai se familieboereresolusie teen plaasmoorde en die swak veiligheidsituasie op die Suid-Afrikaanse platteland by die Verenigde Nasies aan te meld. Die Wêreldlandbou-organisasie het reeds in 2015 en 2017 mosies aanvaar waarin die wêreld se landbouleiers hulle steun en simpatie aan Suid-Afrikaanse boere as slagoffers van geweld wat aangehits is, toegesê […]