fbpx

Lamb Champs 2023: Paul van Rooyen het die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika

Saai se gewilde Lamb Champs-kompetisie is op Saterdag, 29 Julie by Loftus gehou. Dit was weereens ’n reusesukses en het aan skaapboere van regoor die land blootstelling gegee aan die verbruikers. Meer as 5 000 mense het van die 100 lammers op spitte kom proe om te bepaal watter boer die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika het. […]