AfriForum en Saai ondersteun buitestedelike boerdery-onderneming om doeltreffendheid te verbeter
AfriForum en Saai het hande gevat met Gung’s Boerdry om produktiwiteit en doeltreffendheid van hierdie buitestedelike boerdery-onderneming te verbeter deur ’n skoffelploeg aan dié boerdery-onderneming te skenk. Gung’s Boerdry produseer brandrissies, brinjal, ander groen groente en medisinale kruie op ’n 2,5 ha plot by Zuurbekom in die Wes-Rand. Hierdie gediversifiseerde landbou-onderneming behels ook agro-verwerking, produseer […]