fbpx

Mashatile se uitlating oor grondhervorming dui op onkunde

Adjunkpresident Paul Mashatile moet oor grondhervorming eers sy eie werf skoonvee voordat hy hom in die media daaroor uitlaat. In 2018 het ’n hoëvlak-paneel van ondersoek na sleutelwetgewing en die bespoediging van verandering, in hulle verslag na korrupsie, nepotisme en staatskaping as die grootste struikelblokke in die grondhervormingsproses verwys. President Cyril Ramaphosa het daardie verslag […]