fbpx

Saai loods kunsmatige-intelligensieplatform vir familieboere

Saai het die wêreld se eerste kunsmatige-intelligensieplatform vir familieboere geloods. Die WhatsApp-gebaseerde platform Hi Saai gebruik biljoene datapunte op die internet om binne minute ’n komplekse raamwerk te ontwikkel waarbinne ’n volledige antwoord op ’n stel plaasverwante vrae gegee word. “Daar is net een manier waarop die wêreld se kleinboere en mediumgrootte boere gaan oorleef […]