fbpx

Saai en TLU teken samewerkingsooreenkoms

Saai en TLU SA het op 8 Desember 2022 ’n ooreenkoms onderteken om samewerking tussen dié twee organisasies te verbreed, te verdiep en te versterk. TLU SA is die oudste landbou-unie in Afrika en organiseer boere al sedert 1897. Saai is in 2019 as ’n netwerk vir familieboere geloods in die raamwerk van die Verenigde […]