fbpx

Saai help begunstigdes van die herverdeling van landbougrond

Saai staan ’n aantal van sy lede wat begunstigdes van die herverdeling van landbougrond is by om eienaarskap van hulle huurplase te kry. Die grondhervormingsprogram in Suid-Afrika het klaaglik misluk en die staat het, ten spyte van biljoene rande wat oor die afgelope 28 jaar daaraan spandeer is, nog nie daarin geslaag om ’n klas […]