fbpx

Nuwe vennootskap ondersoek boerelikwidasies

Om die Landbank, landboubesighede en handelsbanke se grootskaalse likwidasie van boere te stuit, het Saai ’n vennootskapsooreenkoms met AfriForum, adv. Gerrie Nel se privaatvervolgingseenheid, en die forensiese ondersoekers André Pretorius en Dekker Naudé van Farm Rescue gesluit. Hulle sal spesifieke gevalle van beweerde misdrywe en misbruik van likwidasieprosesse ondersoek en aan die kaak te stel. […]