fbpx

Rolspelers neem eerste stappe vir Oos-Kaapse landbouontwikkelingsprojek

AfriForum, die kantoor van iNkosi (opperhoof) Zwelothando Mabandla, Saai en hul landbouwaardeketting ontwikkelingsvennoot, Agri All Africa (AaA), het die eerste stappe geneem vir die daarstelling van ’n gesamentlike landbouontwikkelingsprojek vir die AmaBhele kaJamangile tradisionele gemeenskap. Verteenwoordigers van AfriForum, die kantoor van iNkosi Zwelothando en AaA het verskeie raadplegende vergaderings gehad met rolspelers in die landbousektor […]