fbpx

Rolspelers span saam vir ware landboumeesterplan

Niemand kan meer bekostig om net toe te kyk en niks te doen met die uitdagings in Suid-Afrika nie. Om dié rede span verskeie landbou-organisasies, -unies en bedryfsorganisasies kragte saam om met ’n ware landboumeesterplan vorendag te kom. Omvattende ontevredenheid met die staat, Agbiz en Agri SA se landboumeesterplan onder boere het organisasies waaronder Saai, […]