fbpx

Verbod op vals vleisetikettering verwelkom

Saai verwelkom die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se beslissing dat plantgebaseerde alternatiewe vir diereproteïen nie as vleis, suiwel of eier bemark mag word nie. Die publiek word daardeur mislei en ten spyte van anti-vee aktiviste en maatskappye, wat op ’n onregmatige wyse wins maak deur voor te gee dat hulle diereprodukte doeltreffend […]

Rolspelers vat hande om landbouontwikkelingsprojek te verbeter

AfriForum en Saai het met Prins Bambindlovu Zulu hande gevat om ’n landbouontwikkelingsprojek by KwaKhangelamankengane, suid van Pongola, te verbeter. Dié rolspelers het besluit om hierdie ontwikkelingsprojek te ondersteun aangesien Prins Bambindlovu en sy span reeds groente suksesvol produseer. Die ontwerp en installering van ’n meer effektiewe drupbesproeiingstelsel is moontlik gemaak deur AfriForum se Pongola-tak […]